Haidee die trokdrywer


Haidee Muller het nou die dag by Ashley Roberts, ‘n dieseltegnikus, gaan kuier om te gesels oor ‘n lorrie se enjin. Dis nou daardie groot vervoertrokke. Sy is nogal bangerig vir dié groot voertuie met die baie wiele. Maar toe daag hy haar sommer uit om self agter die stuur in te klim en haar vrees te oorwin.

En so beland Haidee toe self agter ‘n trok se stuur. . .

Luister hoe sy vertel van die dag toe sy ‘n siel op wiele geword het.

Kyk na die video van haar ondervinding.

Baie braaf

Baie braaf

Sy't dit gedoen!

Sy’t dit gedoen!

Dis 'n grote

Dis ‘n grote