Leandi du Randt kuier in die RSG-ateljee


Die aktrise Leandi du Randt het in die Middag op RSG-ateljee gekuier en onder meer gesels oor Evanka en At Koster se verhouding in Binnelanders, haar liefde vir toneelspeel en sy het ook ‘n paar luisteraarsoproepe geneem. Leandi is ‘n aktrise, stemkunstenaar , model, spreker en skrywer van tienerselfhelpboeke.

Leandi du Randt, wat onder meer die rol van Evanka in Binnelanders speel, kuier in die RSG-ateljee

Leandi du Rand, wat onder meer die rol van Evanka in Binnelanders speel, kuier in die RSG-ateljee

Kyk die video van haar onderhoud.