Nuut op RSG vanaf Julie


Die volgende nuwe programme/reekse is van Julie 2016 af op RSG te hoor. Alles is reekse van 13 episodes, behalwe Kopkrap & Kompas.

  1. Ons tweede dokumentêre seisoen van die jaar begin op 7 Julie, en is te hoor op Donderdae 20:00 – 20:30. Lees meer.
  2. John se Goed van 3 Julie Sondae 12:00 – 13:00. Ja, dis die musiekkeuses van John Roos. Lees meer.
  3. Uit ‘n ander Hoek van 3 Julie Sondae 19:00 – 19:30. Lees meer oor die reeks oor geloof en spiritualiteit.
  4. Seks show van 1 Julie Vrydae 23:10 – 23:55
  5. Ruda Gesels van 7 Julie met bekendes, maar kyk dié slag na keerpunte in hulle lewens. Lees meer.
  6. Die Kuns van…….van 3 Julie Sondagoggende 10:00 – 11:00. Dit word saamgestel en aangebied deur Tharies Oosthuizen. Lees meer.
  7. Stories van toeval – van   op Tjailatyd. Lees meer.
  8. Musiek & Liriek van 4 Julie Maandagaande 21:10. Lees meer.
  9. Befonk verval en die nuwe jeug opvoedkundige programme is Kopkrap op Dinsdae, Donderdae en Vrydae en Kompas op ‘n Woensdagaand. Lees meer.