Die einde van Angela Merkel?


Woensdag 22 November 2017

Die Duitse kanselier, Angela Merkel, wat haar magsbasis met vier verkiesings oorwinnings verskans het, se politeke toekoms lyk onseker nadat gesprekke oor ‘n koalisie regering misluk het. Merkel wil ’n herverkiesing uitskryf eerder as om ‘n minderheidsregering te lei. Wat is die implikasies hiervan vir die Duitsers en hul Europese bondgenote? Dis die vraag wat ons aan professor Erwin Schwella van die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Publieke Leierskap gestel het.