Die Russe en ons kernkrag


Maandag 27 November 2017

Die Russiese regering is vol vertroue dat Suid-Afrika se onderhandelinge oor kernkrag wel voortgaan, terwyl die Suid-Afrikaanse regering ietwat katvoet loop om dit te bevestig. Hoe lyk die politieke en ekonomiese bande tussen Suid-Afrika en Rusland, wat ‘n kernkragooreenkoms kan laat slaag?