Kan die staat staatsinstellings met sukses bedryf?


Kan staatsinstellings volhoubaar wees en suksesvol bedryf word?

Kundiges het op Praat Saam gesels oor die volhoubaarheid, uitdagings en die moontlike privatisering as antwoord op die oorlewing van sekere staatsinstellings. Dié kwessie word bespreek nadat die nuwe bestuurshoof van SAL gesê het hy aanvaar die uitdaging om die lugredery binne drie jaar winsgewend te maak.