Malamani-goudmyn in Noordwes bedreig vleilande


‘n Groep boere en ander inwoners van die gebied tussen Mahikeng en Zeerust in Noordwes voer ‘n verbete stryd teen ‘n mynmaatskappy wie se bedrywighede die omgewing kan skaad. Dit volg nadat die maatskappy Viturtrax planne bekend gemaak het om drie mynaanlegte in die omgewing te bedryf. Die gemeenskap sê die die bedrywighede gaan ‘n sensitiewe vleilandgebied vernietig. Izak du Plessis berig.

Die foto’s hieronder is op die myngebied geneem. Die hope grond is sigbaar, vervalle geboue en toerusting, en pype en slote wat water na die sensitiewe vleilande afvoer.