Gegroet briljante Stephen Hawking


Monitor: Woensdag 14 Maart 2018

Die bekende Britse fisikus, Stephen Hawking, is op die ouderdom van 76 oorlede. ‘n Professor in fisika by Stellenbosch universiteit, Kristian Muller-Nedebock, sê Hawking is veral bekend vir sy werk oor swart gate in die ruimte…

 Lees meer oor die briljante fisikus, wat in dieselfde asem as Albert Einstein genoem word:
http://www.hawking.org.uk/about-stephen.html
Hier is ‘n handvol video’s oor Stephen Hawking en sy teorieë:
http://www.hawking.org.uk/videos.html
Hier is enkele foto’s van Hawking:
Lees en luister ook:
Die lokprent van die fliek oor sy lewe: The Theory of Everything


Hawking is ‘n insiggewende doku-fliek oor Stephen Hawking:

Motorneuronsiekte
Monitor: Donderdag 15 Maart 2018
Stephen Hawking wat gister op 76 in Cambridge dood is aan motorneuron-siekte, is al in 1963 met die toestand gediagnoseer. Maar wat behels motorneuron-siekte? Vir meer inligting hieroor, praat ons nou met die neuroloog, dr Etienne van der Walt:

Lees en luister meer oor motorneuronsiekte (insluitend ALS) soos bespreek op Gesondheid op RSG met klankgrepe, beskrywende inligting, sketse en video’s:
http://www.rsgplus.org/aktueel/wetenswaardig/hoe-werk-motorneuronsiektes/