Geloofsgenesing probleem in Afrika en SA


Monitor/Spektrum: Donderdag 24 Mei 2018

Geloofsgenesing word veral in Afrika, met skeptisisme begroet. Dokters Sonder Grense het in vorige onderhoude met Spektrum aangedui dat hulle veldtogte bekendstel om pasiënte in te lig oor die belangrikheid daarvan om dokters te besoek as hulle siek word. Tog is daar gevalle, soos nou in die DRK, waar Ebola-lyers uit die hospitaal geneem is vir geloofsgenesing. Twee uit die drie pasiënte is dood en die oorlewende is terug na die hospitaal. Dis egter nie net ‘n probleem in ander lande nie.