Kwak-medisyne eis kankerpasiënte se lewens


Kwaksalwery kan kankerpasiënte nie net baie geld kos nie, maar soms ook hulle lewens. Volgens Quackwatch, ‘n webwerf wat wêreldwye kwaksalwery ontbloot, word miljarde rand per jaar op sogenaamde alternatiewe kankergeneesmiddels bestee. In sommige gevalle, is mense dood as gevolg van twyfelagtige terapieë. Gillian de Gouveia doen verslag op Monitor.