Waar staan ons met nasionale grond-oudit?


Monitor: Maandag 7 Augustus 2017

‘n Nasionale grond-oudit waarmee alle landbourolspelers tevrede is, ontwyk nog die sektor. Teenstrydige statistiek oor die oordrag van grond aan swart boere en die stadige pas van transformasie, plaas landbou vierkantig in die spervuur van politici en die regering, berig Malixole Gwatyu.