Moskou se grootste sneeustorm in beeld


Die grootste sneeustorm wat Moskou ooit beleef het, het Moskou in wit gehul. Die sneeu lê meters diep en dis tegelyk prentjiemooi en ook ontwrigtend. Dit is die meeste sneeu wat ooit in Moskou geval het, terwyl dele van Kalifornië ná erge bergbrande nou deur modderstortings verswelg is, en Wes- en Oos-Kaap midde-in ernstige droogtes is. Dan sê Donald Trump klimaatsverandering is ‘n versinsel!

Lees meer oor die Moskou-sneeuval: http://www.dailymail.co.uk/news/article-5350679/One-dead-five-injured-snow-storms-smash-Moscow.html

Ons het enkele foto’s bymekaar gesit oor die groot sneeustorm en -val in Moskou: