‘n Psigiater gee raad teen Kersfees ”blues”


Woensdag 13 Desember 2017

Hoewel die tyd vir baie mense ‘n vreugdevolle tyd is, veroorsaak dit vir ander spanning en laat dit sommiges teneergedruk voel. Dr. Rykie Liebenberg, ‘n psigiater verbonde aan die Depressie en Angsgroep (SADAG) sê aan Hanri Wondergem selfmoordpogings en die misbruik van middels soos dwelms en drank neem ook oor die feestyd toe.