Geskiedenis as verpligte vak lok baie reaksie


Moet geskiedenis van 2023 as verpligte vak tot Graad 10 wees? Dis die Regering se plan. Dit sal ingefaseer word.

In Praat Saam het Lynette Francis met kenners gesels oor dié kwessie en hoe ‘n nuwe geskiedenis leerplan kan lyk.