Het kundigheid en bestuursvaardighede in hek geduik?


Het kundigheid en bestuursvaardighede met nepotistiese en BEEE aanstellings in die hek geduik?

Woensdag 17 Oktober 2018

Politieke ontleder dr. Somadoda Fikeni sê die land se grootste uitdaging is leierskap en bestuursvaardighede wat dienslewering en groei kniehalter. Hoe lyk die vlakke van kundige bestuursvaardigheid in Suid-Afrika?