Hoe kan Ramaphosa die regering verklein?


Praat Saam: Donderdag 31 Mei 2018

President Cyril Ramaphosa het bevestig dat die vorm en grootte van die regering na die volgende algemene verkiesing gaan veranders. Hy het met sy verkiesing as president onderneem om die regering te verklein sodat dit meer ekonomies en doelgerig kan wees. Wat is sy interne uitdagings binne sy party op pad na 2019?