Is Supra se toekoms donker?


Praat Saam: Maandag 23 April 2018

Nege mense is die naweek in Mahikeng in Noordwes in hegtenis geneem in verband met openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging. Geweld het verlede week uitgebreek uit protes teen premier Supra Mahumapelo wat van bedrog beskuldig word. Watter politieke gevolge het die optogte op provinsiale politiek?