Slaag die Pan Afrika Parlement?


Praat saam, Woensdag 16 Mei 2018 – Die sesde sitting van die Pan Afrika Parlement het verlede week begin, met temas oor die stryd teen korrupsie en volhoubare transformasie in Afrika. Word daar vordering gemaak, en wat is die mylpale wat gevier kan word?