Tameletjie van godsdiens in skole


Behoort godsdiens in skole gereguleer te word?

Die Johannesburgse Hooggeregshof het verlede jaar het beslis dat staatskole nie slegs een godsdiens ten koste van ander godsdienste mag bevorder nie.

Kundiges vertel meer in Praat Saam, onder leiding van Lynette Francis.