Waarheen met gays en die NG Kerk?


Hoe lyk die pad vorentoe met gays in die NG Kerk?

Ds Nelis Janse van Rensburg

Laurie Gaum

‘n Volbank regters van die Pretoriase Hooggeregshof het in Augustus uitspraak voorbehou in die aansoek teen die NG Kerk oor gay-diskriminasie. Ds. Laurie Gaum het ‘n sinodebesluit betwis, wat die voltrekking van gay-huwelike in die kerk nie meer wil toelaat nie. Waar lê die twispunte?

Ds Laurie Gaum, Ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die NG Kerk en nog gaste deel hul menings en bekommernisse.