Wat is die impak van landbou-tegnologie op plaas-arbeid?


Donderdag 14 Desember 2017

Die Bruto Binnelandse Produk het in die derde kwartaal met 2% gegroei danksy die landboubedryf. Mynbou en vervaardiging het ook tot die groei bygedra. Wat is die verhouding tussen die landbousektor en gevorderde tegnologie, en die impak daarvan op arbeid?