Al jou SASSA-vrae beantwoord


Die nuwe ‘goue’ kaart (links) vervang die ou kaart (regs).

Henry de Grass, die waarnemende uitvoerende streeksbestuurder van SASSA in die Wes-Kaap, het vir Johan Rademan en Martelize Brink vertel wat SASSA se rol is, en hy het luisteraars se vrae oor uitbetaling van toelaes beantwoord.

As jy die gesprek en antwoorde misgeloop het, luister weer: