Padskandeerders kan slaggate meet
Die Padskandeerder skandeer slaggate en neem data op van die pad waar op die voertuig ry. Die data word geanaliseer. Die herstelspan word ingelig oor die probleem area en presies hoeveel materiaal nodig is vir herstelwerk.