Só word jy ‘n suksesvolle entrepeneur


Donderdag 23 November 2017

Sakeman Marnus Broodryk glo jy kan ‘n miljoenêr entrepreneur wees én geluk smaak sonder om jou ideale in te boet. Hy het sy filosofie en lesse saamgevat in ‘n boek 90 RULES FOR ENTREPRENEURS en gee leiding vir voornemende entrepreneurs.