Zuma en die NVG: wat nou?


Die Nasionale Vervolgingsgesag en Pres. Jacob Zuma se mislukte aansoek by die Appèlhof om bedrogklagte teen die president te laat vaar, het die vraag laat ontstaan oor wat volgende met die saak gaan gebeur of behoort te gebeur. Monitor praat nou hieroor met die grondwetlike kenner prof. Pierre de Vos en de hoofredakteur van News24, Adriaan Basson, skrywer van die boek “Zuma Exposed”.