Flori en Koelsoem se kookboek kook

Flori en Koelsoem se kookboek kook


Kook saam Kaaps, die kookboek deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, verkoop soos soetkoek.  As jy dit nog nie het nie, moet jy maar vinnig spring.
Kook saam Kaaps is op die US Woordfees op Stellenbosch bekendgestel en Koelsoem en Flori moes bontstaan om boeke te teken.

Flori Schrikker (links) en Koelsoem Kamalie by die boekbekendstelling.

Flori Schrikker (links) en Koelsoem Kamalie by die boekbekendstelling.

Onder is Flori en Koelsoem hard aan die boeke teken.

IMG_0572

IMG_0567

IMG_0574

Martelize Brink by Koelsoem se seun Riyaad, waar als begin het. Hy het Amore Bekker van RSG Tjailatyd gebel om te vertel dat sy ma so lekker kosmaak, en toe Koelsoem eers haar lekker resepte op radio met die luisteraars deel, was daar geen keer nie.