Groeipyne-boek nou beskikbaar


Die 45 uitsendings van RSG se gewilde oggendprogram, Groeipyne, is nou in ’n boek saamgevat sodat jy dag en nag antwoorde en wenke kan kry. Alles waaroor jy wonder en bekommer word bespreek: dikbek tieners, hoe om die regte vriende te kies, goeie Wiskundepunte, boelies, dissipline, skoolgereedheid, emosionele ontwikkeling, lyfstraf, eksamenstres, leesvaardighede, roetine, neulery en nog ander relevante temas.

Luister na die onderhoud waar Johan van Lill vertel wat jy alles in die boek kan lees.

Só lyk Groeipyne die boek, se omslag

Só lyk Groeipyne die boek, se omslag

Groeipyne is aanlyn beskikbaar by www.voelgoedwinkel.co.za/boeke/groeipyne of by jou naaste boekwinkel.