Toe-Val-Lig, die boek, nou op rak


Amore in die ateljee met die nuwe boek tydens die boekbekendstelling.

RSG se jongste boek, Toe-Val-Lig, is pas in die RSG-ateljee, op lug in Tjailatyd, bekend gestel. Dis nou by vooraanstaande boekwinkels beskikbaar.

Amore Bekker het die beste stories gekies uit luisteraars (en enkele bekendes) se bykans ongelooflike vertellings van toeval, en die vreende draaie wat die lewe soms met ons loop, soos uitgesaai op RSG se Tjailatyd.

Daar is stories wat jou sal laat lag, huil of in verwondering laat.

Die treffende voor- en agterblaaie van die nuwe boek.

Amore Bekker, aanbieder van Tjailatyd, en Mariëtta Kruger (links), met die bekendstelling van die boek by RSG se ateljee.

Amore met die boek

Amore met die boek