Wat sê die SA Reg oor genadedood?


Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek ‘n onlangse hofsaak waarin ‘n terminaal siek applikant gevra het dat ‘n geneesheer toegelaat moet word om hom by te staan met die toediening van ‘n middel om sy lewe te beëindig. Verskeie aspekte van die debat oor genadedood kom ter sprake.

Luister hier na die program:

Só lyk die omslag van Igna Klynsmith se indrukwekkende boek oor regsake.

Wat-sê-die-Prokureur-highres-1