Dokumentêr
CategoryLuister weer: Dokumentêr oor Borsvoeding
31 Januarie 20h00: Nageboorte naelstring
Jacqui en haar gaste in die ateljee.
Oor die nuutste navorsing, interessanthede en belang…
Luister weer: Dokumentêr oor die skrywer Chris Barnard
Chris Barnard
Chris Barnard sou vanjaar 80 jaar oud gewees het. Hy was ‘n baie veelsydige skrywer het het in verskeie genres gewerk; …
Luister weer: Die shack-bouer en Freedom Farm se mense
Quinton Adams
Haidee Muller het die lief en leed van die inwoners van die plakkerskamp Freedom Farm gaan ervaar. Hier het sy vir Lluw…
Luister weer na dokumentêr oor Transito-rooftogte
Kry ‘n kykie in die lewe van ‘n transito-veiligheidwag, wat daagliks trauma beleef, in dié dokumentêr deur Christelle van Tonder.
Agte…
Luister weer: Eduard Greyling – In Beweging
Eduard Greyling, die eertydse dansmaat van Phyllis Spira, het op 15 Februarie sy 70ste verjaardag gevier. Hy was …
Dokumentêr: Binne-in ‘n uitsonderlike boksklub in Lenasia
Imran Khan (3 Julie 1966 – 5 Julie 2017)
Luister Donderdagaand om 20:00 na die dokumentêr Uit die Boks geleef – Imran Khan, ‘n man en…
Luister weer: Seunskoor – wat dit beteken om ‘n Drakie te wees
Die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor vier vanjaar hulle 50ste bestaansjaar. Die skool het in 1967 begin met 20 seuns, en 50 jaar later…