Kunstefees
CategoryRSG se program by die KKNK
Wanneer laas was jy by die KKNK in Oudtshoorn?
RSG is al die afgelope 24 jaar elke jaar daar voor die CP Nel-museum. Met ‘n musiekverho..
RSG Blokraaitoernooi by Vrystaatfees
Goeie nuus vir blokraai-verslaafdes is dat RSG se blokraaitoernooi weer vanjaar aangebeid word by die Vrystaat Kunstefees, wat van 18 tot ..
Vierde Oppiwater Kunstefees was weer ‘n treffer
Die beste ooit; reuse-sukses; uit die boonste rakke; ons gaan volgende jaar weer…….dit is van die terugvoer oor die pasafgelope RSG/Lefra ..
RSG by die Woordfees!
RSG saai vanjaar weer verskeie programme by die Woordfees op Stellenbosch uit. Ons geel karavaan is by die Plataankafee langs die ATKV-Boe..
Oppiwater Kunstefees 2017
VIERDE OPPIWATER KUNSTEFEES PROGRAM BEKEND
Die aap is uit die mou. Die program van RSG en LEFRA se vierde Oppiwater Kunstefees vroeg ..
Luister weer: Lerina Eramus – van die Mannheim-sage tot nou
Johann van Lill het in haar huis met Lerina Erasmus gesels.
As jy dit misgeloop het, luister hier na die insiggewende gesprek met die akt..
Carla Pohl gee ‘n opera-sangles
Carla Pohl, Suid-Afrikaanse operasangeres wat ‘n internasionale loopbaan as dramatiese sopraan beleef het, singe nie meer nie, maar gee sa..
RSG Kunstefees Program: dag-vir-dag
RSG Kunstefees 2016 P R O G R A M
‘n Magdom nuwe produksies, debuutwerke en klankeksperimente gaan jou van 13 – 18 November op RSG beko..
Sondag 15h00: Amanda Strydom in State of the Heart
Kabaret: State of the Heart – Amanda Strydom in kabaret
Uitsaaidatum: Sondag 13 November om 15.00
Die veelbekroonde State of the He..
Sondag 19h40: Michelle Breedt in konsert
Uitsaaidatum: Sondag 13 November om 19.40
RSG het ‘n groot slag geslaan! Die Suid-Afrikaans-gebore internasionale mezzosopraan Michelle B..
Nee wat, die koek is droog
Hierdie reeks kort-kortverhale het alles met ‘n koek te doen – ‘n droë ene.
‘n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefe..
RSG Kunstefees: Humor
Jy sal nie kan help om te glimlag nie.
Indeks
# Nee wat, die koek is droog
14 – 18 November 09.15
‘n Groep kortverhaalskrywers het in ..
RSG Kunstefees: Gedigte
Die bekendstelling van ‘n nuwe digbundel, die voordra van liefdesgedigte, die voordra van uitsonderlike ongepubliseerde gedigte en die vie..
RSG Kunstefees: Musiek en woord
Vyf klankstories, ‘n klankeksperiment, drie woord-en-lied produksies, ‘n operasangklas en ‘n ritmeklas is ingesluit in dié stel produksies..
RSG Kunstefees: Musiek
Ons het nie minder nie as vier musiekproduksies, en dit is sonder die produksies wat musiek en teks kombineer.
Indeks
(Klik net op di..
Ontmoet ons feeskunstenaars en spesiale gaste
Ons stel jou tydens ons Kunstefees aan 6 talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaars en ons spesiale gaste voor:
Indeks
- Marieke Prinslo..
Feeskunstenaar Charles Badenhorst se animasies bekoor
Charles Badenhorst gee karakters lewe met sy kreatiewe animasies
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November, 11.10.
Luister hier na die gesprek..
Feeskunstenaar Willie Bester skep uit skroot
Willie Bester se skilderye en skeppinge uit metaal en skroot vertel stories van gedwonge verskuiwings, Distrik Ses en die alledaagse lewe ..
RSG Kunstefees: Drama produksies
‘n Magdom nuwe produksies, debuutwerke en klankeksperimente gaan jou van 13 – 18 November op RSG bekoor. Die RSG Kunstefees 2016 spog vanj..
Feeskunstenaar Zyma Amien toor met naalde en spelde
Uitsaaidatum Vrydag 18 November, 11.10
Zyma Amien (54) is van Landsdowne in die Kaap, en is die wenner van die 2016 Sasol New Signatures ..