RSG se 2 nuwe TV advertensies


RSG het twee nuwe TV advertensies – na ‘n droogte tydperk van meer as 15 jaar.  Die Skapie-advertensie was die laaste professionele advertensies wat met die hulp van ‘n agentskap gedoen is.
Die advertensies, wat geskoei is op die handelsmerk-veldtog “Jy sal jou ore nie glo nie” en diere bevat, skop op Vrydag, 6 Februarie af, skryf Louise Jooste, bemarkingshoof van RSG.

Kyk hier hoe lyk die TV advertensie met die koei.
Screen Shot 2015-02-09 at 9.52.28 AM

Kyk hier hoe lyk die  TV advertensie met die kat.
Screen Shot 2015-02-09 at 9.57.28 AM

Klik hier vir ‘n skedule van die kanale en tye waartydens dit uitgesaai sal word. In Maart sal dit ook op Kyknet te sien wees.