Die lemurs van Madagaskar lyk soos oer-primaatvoorsate

Die lemurs van Madagaskar lyk soos oer-primaatvoorsate


Lemurs is klein primate wat bekend staan as “prosimiane,” wat, rofweg vertaal, “pre-primate” of “voor ape” beteken. Dié primate kom slegs op Madagaskar en die Comoro-eilande voor. Die lemur lyk soos die vroegste primaat-voorsate wat verskeie tienmiljoene jare gelede geleef het.

Christelle van Tonder het onlangs die eiland Madagaskar besoek. Drie-uur een middag spring sy in ‘n taxi en ry 40 minute deur middagverkeer om na ‘n dier te gaan kyk wat eg is aan die eiland.

Die foto’s van die maki’s (lemurs) in Madagaskar is deur Christelle self geneem het.

Luister na die insetsel:

LEMUR 2

LEMUR 3

LEMUR 4

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Vir meer inligting: