Só rig mens honde af!


Enver en sy hondeEnver Pockpas is ‘n persoonlike afrigter en die man is gaande oor sy twee honde. Hy vertel hoe hy hulle beheer wanneer hy met hulle gaan stap, hoe hy hulle leer om NIE ander honde te byt nie, om NET te eet wanneer HY so sê en hoe belangrik oefenige vir jou hond is.

Luister hier hoe hy al sy geheime verklap om sy honde gehoorsaam na hom te laat luister.

Haidee het hierdie video geneem van Enver wat saam met sy honde op die strand oefen.

FB_IMG_1444025771418

 

 

Kategorieë