Gaan Sylvester die Leeu gered word?

Gaan Sylvester die Leeu gered word?


Sylvester, die leeymannetjie wat nou die tweede keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap het nadat hy onderdeur ‘n stukkende draadheining gekruip het, kan uitgesit word sodra hy opgespoor word, het die SA Nasionale Parkeraad gesê. Maar die storm wat dié aankondiging op sosiale media ontlok het, kan dalk Sylvester se lewe red.
Hy het ‘n elektroniese opspoorder aan, maar is blykbaar in onhergbergsame gebied in.
Sylvester se rondlopery het hom nou al wêreldwyd bekend gemaak, en maak nie saak of hy ‘n rondloper is of nie, die driejarige leeumannetjie is ‘n aantreklike kêrel.
Luister na RSG om op hoogte bly van die soektog na Sylvester.
Hier is ‘n paar foto’s van Sylvester:
Sylv3

Sylvester1

Sylv2

Sylv4

Sylv5