Kat-verstekeling klou aan vlerk van ligte vliegtuig


‘n Man van Kouroi in Frans Guiana was baie verbaas toe hy hoog in die lug in sy klein mikroligte vliegtuig ‘n miaauw hoor en agterkom ‘n kat klou vir lewe en dood aan die vlerk vas.

Lees die volle verhaal op die Independent UK se webblad. Klik hier.

Kat klou vir lewe en dood aan die raamwerk van die mikroligte vliegtuig se vlerk.

Kat klou vir lewe en dood aan die raamwerk van die mikroligte vliegtuig se vlerk.

Die kat het bly vasklou aan die vliegtuig se raamwerk sonder om uit te val. Die kat het die landing oorleef en is nou die ULM-vliegklub in Kouroi se gelukbringer.

 

Kategorieë