Walvis, jou yslike dier!


Piet Pretorius se walvisskelet in die dak van ‘n restaurant in Gansbaai, The Great White House. Piet is ‘n taksidermis wat 28 jaar by die SA Museum in Kaapstad gewerk het.

Luister na die onderhoud met Johan Rademan:

Byna 15m lank, is die skelet van die Noorkapper walvis wat sewe jaar gelede by Pearly Beach uitgespoel het. Piet Pretorius het die bene weer stukkie vir stukkie bymekaar laat pas. Die skelet verdwerg die skelette van twee dolfyne weerskante die walvis.

Byna 15m lank, is die skelet van die Noorkapper walvis wat sewe jaar gelede by Pearly Beach uitgespoel het. Piet Pretorius het die bene weer stukkie vir stukkie bymekaar laat pas.

Restaurant-4

Restaurant-15

Restaurant-7

Restaurant-6

Kategorieë