Agter die skerms – ‘n dokumentêr

Agter die skerms – ‘n dokumentêr


3 Maart 2016: Agter die skerms – deur Johan van Lill

‘n Dokumentêr oor alles wat agter die verhoog gebeur tydens ‘n produksie. Ons gesels met die plekaanwysers, verhoogbestuurder, mense wat dinge op die verhoog laat gebeur, besoek die akteurs in die kleedkamers,  praat oor grimering, kostuurms, dekor, luister en hoor hoe die spesiale effekte geskep word, hoe daar afgetel word tot die gordyn oopgaan, wat alles tydens die produksie agter die skerms en op die verhoog gebeur en eindig met die laaste handeklap van die gehoor.