Agter die skerms met die maak van ‘n LEWE MET LEë HANDE


Luister op Donderdag 3 September om 20:00 na Christelle van Tonder se dokumentêre program ‘N LEWE MET LEË HANDE oor haar dag op straat as ‘n hawelose.

Christelle vertel van haar ondervinding op straat wat gelei het tot die maak van die dokumentêre program.