Die mense van Compagniesdrift en Meerlust

Haidee Muller het onlangs twee Bolandse wynplase besoek om haar jongste dokumentêre program, Die mense van Compagniesdrift en Meerlust opgeneem het. Die program word Donderdagaand, 27 Augustus om 8 nm uitegsaai. Maar hier is ‘n kykie agter die skerms en die gesigte van die mense wie se stemme jy in die dokumentêr sal hoor.

ie wynpakhuis anderkant Stellenbosch genaamd Compagniesdrift

Die wynpakhuis anderkant Stellenbosch genaamd Compagniesdrift

Lilly-Ann Hull voor haar huisie op die wynplaas, Meerlust met haar dogtertjie Erin-Lee (pienk), vriendin se seuntjie Wilton (Heel links) en voor staan Stacey-Lee en heel regs, Tashniqa, die buurvrou se dogtertjie.

Blok 14, die wingerd waar Haidee met die snoeiers gesels het

Blok 14, die wingerd waar Haidee met die snoeiers gesels het

20150807_140531

Die vroue in die wingerde saam met besturende direkteur Ilze Ruthford

 Bestuderende direkteur Ilze Ruthford spreek die werkers toe op die onlangse Vrouedag.

Bestuderende direkteur Ilze Ruthford spreek die werkers toe op die onlangse Vrouedag.

20150818_160318

Die botteleringsproses onder leiding van Bossie

Bossie, die produksiebestuurder

Bossie, die produksiebestuurder