Die vonds in die vullis: ‘n dokumentêr oor trolliemense


Die skarrelaars, krappers, trolliemense, vullisrapers. Navorsers beskou die mense as ‘n moeilik opspoorbare en definieerde bevolkingsgroep. Dit is moeilik om hulle vas te pen, want hulle is nie een dag op dieselfde plek nie.

Hulle is gejaag, en verdwyn gou agter trollies. Dit is ook moeilik om te sê hoeveel mense werklik so ‘n bestaan maak.

Hulle is die armstes van die armstes, maar speel ‘n baie belangrike rol in die samelewing.

Hier is die storie van ‘n groep vullisherwinnaars, in een straat in Johannesburg….

As jy wonder hoe die vullisoorwinaars lyk, kyk hoe lyk Iris se groen trui en hoe David sy trollie gepak het. Jy kan sms, epos na die ateljee, of persoonlik vir Esté epos by grosse@sabc.co.za.

Voor: David, iris en Este Gross

Voor: David, iris en Este Gross

Iris en David se trollie

Iris en David se trollie

Iris lag uitbundig

Iris lag uitbundig

David by sy trollie

David by sy trollie

Iris se volgepakte stootwaentjie.

Iris se volgepakte stootwaentjie.