Luister weer: In die Bol geTik


Dokumentêr 13 Julie 2017 : In die Bol geTik

Die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms verwoes die lewens van die afhanklikes, hul geliefdes en kring boonop uit na die res van die gemeenskap. Eersterust in Pretoria is geen uitsondering nie, maar dié gemeenskap rol hul moue op, staan saam en soms ook nie. Híér is oorlog teenoor dwelms verklaar! Die dokumentêr, In die Bol geTik deur Jacqui January, handel oor die mense van Eersterust en die dwelmkwessie wat hulle gemeenskap teister.

Al-Jarreau

Besorgde ouers

Emmaul

Moses, Rondald en Reagan

Gemeenskapleier: Norman de Klerk