Dokumentêr: Shaygam van Hangberg: Diereredder
Teen die hange van Hangberg in Houtbaai het diereredder Shaygam Newman op die ouderdom van 23 uiteindelik ‘n plek van veiligheid geskep vir diere wat soos hy eens op ‘n tyd in die lewe self 2de gekom het. Luister Donderdagaand 16 Februarie om 20:00 na ‘n dokumentêr deur Martelize Brink oor Shaygam van Hangberg: Diereredder.
Kyk na die video wat tydens die opnames gemaak is: