Jonk, swart en Afrikaans – ‘n dokumentêr


Patrick Shabangu is ‘n jong man wat in twee huise groot geword het.

Patrick se biologiese ma het vir die van der Bijls gewerk en hulle het Patrick eers net finansieel ondersteun, maar Patrick word toe ‘n kind in die huis.

In ‘n dokumentêr deur Christelle van Tonder deel Patrick en sy twee huisgesinne hulle ondervinding. Die dokumentêr word Donderdagaand 22 September om 20h00 uitgesaai.

Patrick en sy biologiese ma, Emma

Patrick en sy biologiese ma, Emma Shabangu

pats-leen-en-anna

Patrick by Leen en Anna-Marie van der Bijl wat Patrick help grootmaak het.

Hier kan jy kyk na Patrick wat ‘n oudisie aflê vir ‘n kinderprogram: