Luister Donderdagaand: Philippolis se mense


Luister Donderdagaand na die dokumentêre program Philippolis se mense, deur Amanda Celliers.

Mense in stede is geneig om by mekaar verby te leef, maar in die klein Vrystaatse dorpie, Philippolis, lewe die gemeenskappe na-aan mekaar. Amanda Celliers het die stories van van ‘n paar inwoners gaan hoor.

Só lyk die Vrystaatse dorpie.

Lees meer oor Philippolis: https://www.portfoliocollection.com/travel-blog/fascinating-free-state-how-philippolis-gots-its-name