Impromptu teater uit die boks


Op Oggend op RSG vang die span al meer nuwe dinge aan. Hulle het onlangs sommer vinnig ‘n drama geskep en opgevoer nadat luisteraars die name van die karakters en die openingstoneel moes voorstel.
Luister na Johan Rademan, Frieda van den Heever en Leon Kruger se impromptu radioteater in die ateljee 27 Aug.

Hier is die driemanskap

Hier is die driemanskap

En hier is die video!: