Vanaand se radiodrama


20:00-21:00

WILDE ROOSMARYN deur Daleen Krüger
Regie: Margot Luyt

‘n Violis kom uit die buiteland terug na Suid-Afrika en die dorpie waar hy sy geliefde verlaat het om ‘n loopbaan in die buiteland te bou. Hier ontdek hy dat soveel veranderinge plaasgevind het, maar dat daar tog baie is wat herinnerings by hom oproep.

Nic de Jager, June van Merch en Tinabeth Meisenheimer is in die hoofrolle, en Lee-Ann van Rooy is in die kameerol van die nou afgestorwe geliefde.

Kategorieë