Vers en klank op Kersdag


Die spesiale Kersdag Vers & Klank, Sondag 25 Desember om 14:00 is saamgestel deur Margot Luyt en word gelees deur Petro Wessels en Carel Trichardt.

Die talentvolle radio-akteur Dean Balie gaan ook sy eie toonsetting van Adam Small se Groot Krismasgebed sing.

Luister hier na ‘n klanksnit uit die program.