Die sjarme van swart-en-wit foto’s en ‘n hout-kamera

Die sjarme van swart-en-wit foto’s en ‘n hout-kamera


Klassiek bly tydloos, selfs in fotografie. Dieselfde proses, tegniek, materiaal en apparaat word steeds gebruik, en hoewel dit duurder mag wees om die beelde op die tradisionele manier te verewig,  is die prentjies absoluut die moeite werd!  Martin Headger het by Janus Boshoff van Alternative Print Workshop in Parktown, Johannesburg hieroor gaan  uitvind. Hy het ook die foto’s op die blad geneem.

Het jy geweet dat die hoeveelheid  foto’s wat vandag in twee minute geneem word,  is netsoveel as wat deur die hele mensdom in die 1800s geneem is?

Luister, kyk en leer meer oor swart-en-wit foto’s, foto-ontwikkeling en ou, klassieke kameras.

Swart-en-wit-foto’s

Wat jy moet weet van swart-en-wit foto’s. Luister hier.

Foto-ontwikkeling
Hoe word foto’s ontwikkel en op ‘n lap gedruk? Luister hier.

Houtkamera
Hoe werk ‘n houtkamera: Luister hier.

foto-1

foto-2

foto-3

 

Vir meer inligting oor klassieke kameras, besoek www.alternativeprintworkshop.co.za.