Mik voor jy druk


Kyk bietjie hoe, aan die hand van fotos vann Steve McCurry (bekend vir “Afghan Girl“) jy beter fotos kan neem.

Onthou ook om Dinsdae in the skakel op Oggend op RSG waar ons met vooraanstaande fotograwe praat oor die fynere kuns van fotografie.